"Hallo, hoe gaan dit?"
"Haai! Gaan goed dankie en met jou?"
"Nee, ek kla nie."
Gaan dit rerig goed? As jou reaksie altyd "gaan goed, dankie" is, dink gou mooi.
Is dit die waarheid?
Hoe gereeld reageer jy so, bloot uit gewoonte? Hoekom reageer jy so? Omdat jy so in die gewoonte is, jy besef eers wat jy gese het nadat dit in die lug hang? Of leef jy 'n leuen, jok jy vir jouself? Of miskien... Miskien is dit omdat ons so onseker is van enige standvastigheid of vertroue in hierdie lewe, dat ons nie kan eerlik wees en se "haai, weet jy, dit gaan nie so goed nie"? Is ons bang om waarlik te erken hoe dit gaan, omdat dit beteken ons sal heel moontlik aan die persoon moet verduidelik hoekom dit nie "voor die wind" gaan nie? En dit sal beteken dat die persoon 'n stukkie van jou binneste het, en kan jy hom / haar rerig vertrou?
Het die mensdom so onbetroubaar geraak dat ons elke groet 'n leuen is omdat party nie vertrou kan word nie, en daarom lieg ons? Nog 'n sneeubal in ons yskoue samelewing.
Volgende keer, dink voor jy antwoord.
Hoe gaan dit met jou?
Ek skryf graag. Die produk is nie noodwendig 'n gedig nie, maar die proses is helend.
Sunday, March 6, 2011
Tuesday, February 15, 2011
*qoutes*
Happiness? A good cigar, a good meal, and a good woman! - George Burns
There is only one happiness in life, to love and be loved. - George Sand
Love is friendship set on fire. - Jeremy Taylor
The first act of love is always the giving of attention. - Dallas Willard
We looked into each other's eyes. I saw myself, she saw herself. - Stanislaw J. Lec
Everyone has a gripping stranger in their lives, a stranger whounwittingly possesses a bizarre hold over you. Maybe it's the kid in cut-offs who mows your lawn or the woman in the library who stamps your books - a stranger who, if you were to comehome and find a message from them on your answering machine saying, "Drop everything. I love you. Come away with me now to Florida," you'd follow them. - Douglas Coupland
In love, there is always the one who kisses and the one who offers the cheek. - French saying
That love is all there is, Is all we know of love. - Emily Dickinson

15 Februarie '11
HOEKOM is dit vir ons so maklik om geld, besittings, liefde en prestasies te eien; terwyl ons nie kan opstaan en sê "Ek was verkeerd" nie?!
Hoe maak jy iemand opsetlik seer en leef daarmee, smalend? Hoe leef jy met jouself saam?
"Who do you pray for at night before you ge to sleep" [P!nk]
Maar tog.... dankie dat julle ons seergemaak het, dankie dat julle ons eenkant toe gegooi het en weggedraai het.
"Maybe someday I'll see" [Reneé Duminy]
Today I see. Dankie vir my ongelooflike geskenk. Hierdie een pas ek op soos goud.

Monday, January 10, 2011
Januarie 10, 2011
Die wind fluister saggies deur die takke
kielie versigtig elke blaar
Die stof gaan lê nogsteeds op die rakke
En ek dink aan haar
Kleurvolle herinneringe spook nog
daagliks in my hart
Vriendskap was dit sekerlik tog
(huil tog vir my part)
My sluise is lankal toe en geseël
wat 'n verligting
Tog voel ek nog heeltemal te veel
wat 'n ontnugtering
kielie versigtig elke blaar
Die stof gaan lê nogsteeds op die rakke
En ek dink aan haar
Kleurvolle herinneringe spook nog
daagliks in my hart
Vriendskap was dit sekerlik tog
(huil tog vir my part)
My sluise is lankal toe en geseël
wat 'n verligting
Tog voel ek nog heeltemal te veel
wat 'n ontnugtering
Saturday, January 8, 2011
Januarie 5, 2011
<gevoelloos>
lank terug was alles mooi
en ons kon heeldag lag
maar ons het als weggegooi
nou is dit stil in die dag
herhinneringe ruk wonde oop
nuwe kennis sny nog dieper
deesdae sukkel ek om te loop
ek dog "jy's 'n keeper"
skielik is jou stem koud
jou haat brand my soos suur
en ek wonder, was dit 'n fout?
terwyl die meisie in die glas my aangluur
Sy kyk na my met hartseer
Ek het haar tenagekom
Ek weet ek kan nie terugkeer
Ek weet sy weet: Ek's dom
Oktober 12, 2010
Maybe
maybe you know
maybe you don't
maybe they'll tell you
maybe they won't
maybe my pain
won't be for nothing
maybe this will all
be good for something
maybe oneday
i'll look back and smile
but maybe that
won't be for a while
maybe you'll be sorry
or maybe not
maybe i'll remember
what everyone forgot
maybe this choice
you made for me
maybe it was good
maybe someday i'll see
maybe you don't
maybe they'll tell you
maybe they won't
maybe my pain
won't be for nothing
maybe this will all
be good for something
maybe oneday
i'll look back and smile
but maybe that
won't be for a while
maybe you'll be sorry
or maybe not
maybe i'll remember
what everyone forgot
maybe this choice
you made for me
maybe it was good
maybe someday i'll see
Althea - 20 September 2010
Jy was als
jy het my laat lag
jy was liefde
jy was vriendin
ek was versot op jou
want
jy kon my gelukkig maak
jy kon my laat lag
jy
jy was...
maar nou, wie is jy?
jy het my laat lag
jy was liefde
jy was vriendin
ek was versot op jou
want
jy kon my gelukkig maak
jy kon my laat lag
jy
jy was...
maar nou, wie is jy?
Subscribe to:
Posts (Atom)